Thursday, April 21, 2011
Wednesday, April 6, 2011
Moeilikheid op die plaas
|
Friday, April 1, 2011
Wanneer die Engels opdroog
Een dag vra Piet vir Jan
Jissie, Jan hoekom het jy so baie kinders?
Jan antwoord: "Ek weet nie wat om te maak nie ek raak al mal van al die kinders"
Piet: "Nou hoekom gebruik jy nie 'n Kondoom nie?"
Jan: "'n Kondoom?"
Piet: "Ja, 'n Kondoom, Gaan na die winkel toe en vra vir 'n paar Kondome"
Jan gaan winkel toe en daar staan 'n jong Engelse meisie agter die toonbank
Jan vra: "Mag ek 'n Kondoom kry asseblief?"
Die meisie kyk hom so snaaks aan en se:
"Excuse me sir! could you please speak English"
Jan staan en dink so 'n bietjie, want sy engels is nie so goed nie.
Jan se: "Can I have a CAN DOOM please?"
Die girl sê: "Is it for Flying insects or crawling insects"
Jan antwoord: "No! is for gewone secs!!"
