Juffrou vra vir Gatiep om sinne te maak met "gewig" en "massa". Gatiep se antwoord: My pa sê vir my ma, "Djy moet gewig veloer djou vetgat".
My ma antwoord, "Djou massa moer!"