Skuins voor StokStyf

Wednesday, February 23, 2011

Opsoek na 'n ryding

Ou Oom Frik is 'n groot Ford aanhanger en wil 'n klein motortjie koop.

Hy lees in die koerant: Escort Agency - en skakel sommer dadelik die nommer.

"Dagsê Dame.  Het julle enige Escorts en hoeveel kos hulle?"

"Ja meneer ons het.  Hulle wissel tussen R200 en R250."

"DONNER, my meisie.  Wie het hulle so in hulle moer gery?"

Email ThisBlogThis!Share to XShare to FacebookShare to Pinterest
Newer Post Older Post Home

Blog Archive

  • ▼  2011 (46)
    • ►  May (3)
    • ►  April (4)
    • ►  March (19)
    • ▼  February (20)
      • Vir 'n lang tyd kom Koos nie in die bar nie en alm...
      • Hierdie is die tipiese reaksie wat StokStyf by die...
      • Riding the ANACONDA
      • Gatiep, die engel en die hoendertjie
      • Alweer Koos
      • Hermanus
      • Een vir Farmer
      • Phillemon se dinge
      • 'n Kleinhuisie vol foute
      • Ag nee, is dit al wat oorgebly het?
      • Opsoek na 'n ryding
      • Een vir die girls...
      • Gay toets...
      • Ou skool pelle
      • Kyk nou hierdie stupid bliksems...
      • Egte Kaapse humor
      • Dit wys jou maar net ....
      • Drank Maak Dit Onmoontlik Om Sekere Goed Te Sê!
      • Eksotiese Danseresse
      • Dit is hoe 'n Maandag moet begin!